Lize Myburgh
Hoërskool Waterkloof
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek kon nie op een kleur besluit nie, en wou graag ń “colour changing” effek gehad het. Die vyf verskillende lae van materiaal het hierdie effek moontlik gemaak. Die romp gedeelte van my rok is deur die “live action Cinderella” geïnspireer. Hierdie rok is alles wat ek gedroom het dit sal wees en meer.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoërskool Waterkloof
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het inspirasie van klomp verskillende rokke op Pinterest gekry en elke gedeelte van hierdie rokke wat ek van gehou het, saam gesit soos ń legkaart om my rok te ontwerp.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die volheid van die romp en die unieke kleur, sowel as die groot romp wat kan af kom om ń kort rok te wys sodat ek my rok weer kan dra.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-19