Lize-Mari Harmse

Curro Windhoek Gymnasium

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het nog altyd gewonder hoe kies ń meisie DIE een as dit by jou matriekafskeidrok kom. Na ń lang gesoek op Pinterest en ń kombinasie van rokke het Petrus Laubscher, my ontwerper, my wildste drome oortref. Die sagte pers, stylvolle snit en natuurlik die blinkers het my meer as net ń prinses laat voel!

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media