Lize de Kock
Stellenberg Hoërskool



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek het nog altyd geweet dat my rok rooi moet wees. Ek was net nie seker oor die ontwerp nie maar het geweet dit moet gemaklik en elegant wees. So het ek stelsematig my ontwerp bymekaar gesit. Lana het my rok 100% gemaak soos ek dit wou gehad het. Ek het soos 'n prinses gevoel.