Lizaan Van Zyl

Dr. EG Jansen Hoërskool, Boksburg

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het die styl rok gekies nadat ek begin selfvertroue oor myself gekry het. Ek is nie iemand wat van oop skouers of maggie hou nie maar ek het gevoel ek kan die look rock. Die kleur van my rok het net my aandag getrek. Ek moes net die rok he! Dit het gevoel soos my eie feeverhaal.
Die ontwerper van die rok is Sue.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media