Daar was soveel keuses, ek het nie 'n defnitiewe idee gehad van wat ek wil hê nie, my enigste vereiste was dat dit dieselde kleur as my oë moet wees. Ek het geweet as ek die regte rok aanpas, sal ek seker wees. Nadat ek, wat soos 'n ewigheid gevoel het, baie rokke aangepas het, het ek dadelik geweet. Dit het my figuur soos 'n handskoen gepas, en die perfekte kleur. Elegant en tydloos.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Curro Sitari Somerset West
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My oog kleur, wat dieselfde as my geliefde oorlede oupa se oe is.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die gunsteling deel was die kleur, hoe hy my lyf gepas en my laat voel het. Ek het gevoel soos 'n 'million dollar movie star"