Liza Swart
Hoërskool Swellendam
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek wou graag my rok erkening gee aan my Afrika herkoms.
Die aardse kleure, motiewe van my rok en die ontwerp weerspieël die kalmte en natuurlike.
Thomas Red Ontwerper, Gerrit van Rooyen van Swellendam se eiesoortige skepping het die sagte, rustigheid van my as persoon laat uitstaan.
My rok het my baie trots, bevoorreg, dankbaar en elegant laat voel.