Liz Heyns
Hoërskool Montagu



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek wou nog altyd soos 'n prinses gevoel het. Toe ek klein was het ek altyd feetjie rokkies gedra. My matriekafskeidrok moes hoe ek voel weerspieël. My rok het my defnitief soos n feëprinses laat voel. Almal wil anders voel op hulle matriekafskeid en ek het beslis anders gevoel. Ek wou gemaklik op die dansbaan kan dans. Dit is hoekom ek 'n broekie onder my rok wou gehad het.