Lise van der Wath

Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die rok is gemaak van rooi Satyn Chiffon. Daar is verskeie lae sodat die rok "beweeg" wanneer ek loop. Ontwerper : Jasmine by Eloise.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

JA

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het aan die begin getwyfel oor die kleur van my rok maar die oomblik toe ons 'n rooi stuk lap om my drapeer geweet dis die kleur! Vanaf foto's kon ek besluit hoe die bostuk en onderkant van die rok moet lyk en alles het net so mooi uitgewerk. Ek is mal oor my rok en kan nie wag om hom weer en weer aan te trek nie.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Sommer alles....ek sou niks wou verander nie.

Datum van matriekafskeid?

2024-10-05

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media