Lisa Wolfaardt
Hoёrskool Hoopstad



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek het die rok waaroor ek al so lank droom uiteindelik gekry en kon nie meer tevrede wees nie. Ek het nog altyd gedink aan iets wat almal sou "impress" en wou gehad het dat wanneer mense dit sien hulle eerste reaksie "WOWW" sou wees. Ek wou 'n rok gehad het wat my klassieke styl weerspieёl en wat my persoonlikheid perfek uitbeeld. Ek het nog altyd presies geweet watse ontwerp ek wou gehad het en moes my droom net tot 'n werklikheid bring. El Heathcote Designer Wear het my gehelp om my droom te bewaarheid.