Lisa Snyman

Hoërskool Gimnasium

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het van die begin af baie gehou van die korset styl rokke en Genevieve het my gehelp om my visie vir die rok te realiseer. My doel was om soos ‘n prinses te voel vir die aand,so die ‘vloeiende’ onderkant met 3 verskillende lae materiaal het daardie effek mooi uitgebeeld.
My rok was rooi,want dit herinner my om uit te staan en gewaagd te wees. Die roomkleurige blommetjies verteenwoordig my sagter kant en herinner my om ‘n saggeaarde persoon te wees.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media