Lisa du Plessis
Glenwood College



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek wou soos Belle van The Beauty and the Beast lyk en voel….
Die goud of “sparkle”in die rok het by my hare gepas en ons afskeid se tema was “enchanted forest.”