Lisa Coetzee
Durbanville Hoërskool



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek het nog altyd daarvan gehou om my eie styl te vier, maak nie saak van ander se voorkeure of opines oor my nie. Ek wou graag 'n rok dra wat anders was, maar wat ook 'n deel van myself vertel. Ek het besluit op 'n eenvoudige snit maar met n lap wat vir haarself praat!! Somtyds spreek jou teenwoordigheid meer as jou woorde.
Die kleur van die rok en die blink daarvan het my elegant laat voel en ek was absoluut mal oor hoe my rok my figuur gekomplimenteer het. As ek weer kon kies, kies ek als weer presies dieselfde!!!