Linné van Dyk

Hoërskool Stellenberg

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek hou van 'n elegante noupassende rok. Die materiaal motiewe en kleur moes iets besonders wees. My rok bestaan uit twee materiaal stowwe, die onderste lap het 'n effense rek in en die boonste deursigtige lap het klein krale op. My ontwerper, Ilse Roux, het die krale lap in verskillende grootes geknip wat sy dan soos 'n legkaart aan die onderste lap aangewerk het. Hierdie proses het die materiaal van my rok 'n unieke patroon gegee.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek glo minder is meer daarom wou ek nie iets buitensporig probeer. Ek wou gemaklik voel in my rok en dit met selfvertroue dra. Ilse Roux het my gehelp om van my vorige rok keuses te kombineer met van haar nuwe idees vir my.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die kleur!!! Nooit in my wildste drome het ek gedink aan cherise pienk. Rooi was definitief my eerste keuse, totdat Ilse Roux die cherise pienk lap voor my gehou het. Die kleur het perfek by my en my gelaat gepas.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-19

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media