Linique Oosthuysen
Hoërskool Lichtenburg



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek het hierdie pragtige rok gesien by Amber Rain boutique in Benoni. Toe ek hom sien het ek dadelik geweet dit is my rok. Toe ek hom aanpas was alles perfek. Ek het soos n prinses in n sprokie gevoel. Dit was asof die rok spesiaal vir my gemaak was en my naam opgehad het.