Linet Victor

Hoërskool Schweizer-Reneke

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Dit was n uitdaging.
Twee jaar terug in graad 10 het ek my rok gesien , hom vanaf Kanella Couture laat kom.
Dit is n stylvolle en elegante rok perfek gemaak vir my , heeltemal iets anders.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media