Lineldri Lourens

Hoërskool Burgersdorp

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is gemaak deur die ontwerper Lena-Lisa. Sy kom oorspronklik van Burgersdorp af so dit was van die begin af lekker om saam met haar te werk. Ek het vir haar my idee gegee en haar vertrou. Tot my verwagting het sy my droom laat waar word. My rok is eenvoudig met n gedetaileerde bokant waar die kant so effense afloop het. Die kleur rooi en die detail verteenwoordig by persoonlikheid en die liefde van my ouers wat my altyd sal bystaan. Ek het ook n sleep met n hakkie vir wanneer ek dans dat ek nie op my rok trap nie. Ek het so mooi en gemaklik gevoel.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media