Lindi van Wyk

Hoerskool Durbanville

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek wou my liefde vir die natuur in my rok uitbeeld. My oog het dadelik hierdie materiaal gevang, en toe het ek geweet. Omdat die aandag op die materiaal was het ek besluit op 'n eenvoudige snit.

Ek is 'n persoon wat altyd op my gemak wil wees. Daarom het ek besluit om 'n kort broekie van dieselfde materiaal onder die romp te dra om met gemak te kan dans.
Ek moet ook noem dat die film Descendants 2 se toneel waar hulle op die boot dans met hul lang rokke wat ewe skielik kort geword het, hierdie besluit geinspireer het.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media