Lily Rohlandt
Bredasdorp Hoërskool
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My rok is gekoop by Bride &Co in Canalwalk, Kaapstad. Die ontwerper is Viola Chan. Ek het so baie rokke aangepas en na gekyk, maar toe ek hierdie rok vind , weggesteek in n hoekie, het ek geweet dis mý rok. Die rok is vleiend. Dit het n lang slip en het sakke aan beide kante. Ek het soos n ware prinses gevoel in my rok. Viola Chan besef dit nie,maar sy het die rok net vir my gemaak. Ek kan my nie indink in enige ander rok as my burgundy , corset rok nie.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Bredasdorp Hoërskool
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek wou graag burgundy dra oor ek gevoel het dit sou goed by my velkleur pas. Die rug moes nie te kaal wees nie en n corset is net altyd vir my baie elegant.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die feit dat wanneer jy in lig kom dan skitter dit effens en natuurlik my sakke aan weerskante.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-19