Lily Lennon

Hennenman Hoërskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Van kleins af was Belle van Beauty and the Beast my gunsteling prinses. Ek het verskeie Belle rokke gehad as n klein dogtertjie. Ek het nie aspris besluit om soos Belle te lyk op my matriek afskeid nie alhoewel ek dink dit kon dalk in my onderbewussyn n rol in my keuse gespeel het.
Persoonlikheids gewys is ek geel en geel was maar net die regte keuse.
Ek wou graag iets elegant en tydloos gehad het en het dadelik van die rok gehou.
DK Bridal in Bloemfontein het die prentjie in my kop n realiteit gemaak.
Hare en grimering was ook n tydlose en ellegante keuse en pas by my omdat ek van natuurlik en ongekompliseerd hou.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media