Lilean Van Rhyn
Hoërskool Vredendal
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
3 stuk rok...ń romp,broek en hempie
Lang romp bo oor die broekie wat in die hempie vas is!
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoërskool Vredendal
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het ń foto op Pinterest gesien en wou ń 3 stuk gehad het sodat dit gemaklik kon wees om te dra!
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die romp is my gunsteling deel van die rok want ek is mal oor die blink.
Datum van matriekafskeid?
2024-10-04