Lilah Harris
Hoërskool Garsfontein



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My fabelagtige afskeidsrok het 'n matriekdroom bewaarheid! Niks kon my méér soos 'n prinses laat voel het nie! Die wye, swart romp van net het ver uitgeskop om om my te swaai, terwyl die korset in kontras om by bolyf gepas het. Werklik n sprokieverhaal,alles waaroor my jonger self kon droom.