Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
N baie elegante, prinses styl rok. Wat gemaak is van sagte lae net en het n lang, wye silhouette wat swierig en lig voel wanneer ek dit dra. Dit het n nou passende korset wat versier is met blink steentjies.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Paarl Gim
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Om soos n prinses te voel op die spesiale dag.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Verseker die boonte korset deel en my slit in my been. Asook die blink weerkaatsing wat my rok af gee in die son.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-20