Lienke Heath

Hugenote Hoerskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ekt altyd daaraan gedink om my rok blou en groen te maak maar die sekonde wat ek in die materiaal winkel in gestap het en die maroon gesien het het ek verlief geval.My rok is deur my ontwerp.As iemand wat 24/7 in haar swembroek is wou ek iets soortgelyk aan my swembroek gehad het.Die rug van my rok is oop met strappies wat kruis ,die deel by die borste puff n bietjie en die onder deel val egalig.Terwyl my rok voel en lyk soos my swembroek voel ek nogsteeds soos n prinses daarin .Dit is werklik my droom rok .

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hugenote

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie was my ma se matriekafskeid rok wat ook maroon was .Ek wou n ontwerp soortgelyk aan my swembroek gehad het wat ek 24/7 aan het maar nog steeds soos n prinses voel .

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel is om my rok aan te hé en te voel soos n prinses .Ek het nie net een gunsteling deel nie my hele rok is perfek .

Datum van matriekafskeid?

2024-11-19

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media