Lianne Wilke
Wonderboom Hoërskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My rok is van tress jolie bridal botique. Ons het nog gaan soek vir n styl en wat sal alles mooi lyk. Eerste afspraak eerste rok PERFECT!!! Dit was in presies die styl van my aanvanklike prentjie en in ysblou soos ek en my ma gedroom het. Ek het onmiddelik soos n prinses gevoel en geweet ons gaan nie verder soek nie. Mooi en besonders met bietjie bling maar steeds plain jane. Dis EK!