Liané Jonck

Hoërskool Garsfontein

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het in graad 11 ‘n foto van my rok gesien en van daar af gedroom oor my matriekafskeid rok. Ek het toe vir Clarise Marais van Belies by Clarise gevra om my rok te maak en dit het al my verwagtinge oortref! Ek het soos n superster in my rok gevoel en dit so baie geniet om my styl uit te beeld!

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media