Liana Marais



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My droom was om ń stylvolle rok te ontwerp wat enige meisie soos ń stylvolle vrou kan laat voel.
Elke jong dame verdien dit om soos ń iemand te voel.
My rok is deur myself ontwerp wat verskeie dele van rokke bymekaar gesit het om ń elegante, stylvolle prentjie te kry. Ek is ń baie positiewe persoon wat mense rondom my soos ń iemand wil laat voel.
Elke dame vind uniekheid in ander dinge in die lewe. N mens moet ń uitrusting aan trek waarin jy “JY” kan voel en dit is n rok wat defnitief my “JY” uitgebring het.
Die kleur komplimenteer my vel perfek en soos goud kosbaar is, is elke jong dame ook kosbaar. Die spleet, wat my been wys, versinnebeeld vroulikheid.
ń Rok moet uniek by jou persoonlikheid pas , die kunstige Anje Pansegrouw sit agter dit als ! ń Vrou wat ń ander vrou soos ń iemand laat voel .