Lezé Smith
Hoërskool Montana
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Viola Chan aandrok.
Oranje Gepatroneerde sequin skede-rok met spleet.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek wou nog altyd n oranje rok doen omdat heeltemal iets anders is en mens dit selde sien.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die kleur van die rok
Datum van matriekafskeid?
2024-10-05