Leyla-Kay Diedericks
Die Anker
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My rokkeuse vir die matriekafskeid is geïnspireer deur eenvoud en elegansie. Ek het gekies vir ’n tydlose ontwerp met vloeiende lyne wat gemaklik voel, maar steeds ’n sterk indruk maak. Die delikate borduurwerk gee dit ’n romantiese, verfynde gevoel. Ek wou iets dra wat my persoonlikheid weerspieël—stylvol, klassiek, en steeds modern, met net die regte hoeveelheid sprankel om die spesiale aand uniek te maak.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hs Die Anker
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie vir my matriekafskeidrok was om my persoonlikheid uit te beeld iets wat stylvol, elegant en net die WOW faktor skree.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My gunsteling deel van my matriekafskeid rok was die deurskynende stuk voor wat die effek gee dat die rok aan my lyf geplak is en wat ek dink my rok uniek maak asook die stene want die het my rok se eind resultaat so mooi voltooi.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-20