Lesley Harford
Hoërskool Zwartkops
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Die eerste keer wat ek die kleur gesien het het ek geweet dis my kleur. Die ontwerp was n kombinasie van 2 rokke en die finale produk het my hart gesteel.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoërskool Zwartkops
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek wou nog altyd iets gedra het wat sê ... Fraai, vroulik en iets wat jou asem wegslaan. Dis enige meisie se droom om eendag asem wegslaan mooi te lyk en die kleur het dit vir my gedoen. Helder pienk gee altyd vir my die betekenis van vreugde.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My gunsteling deel was verseker die moue en rug. Dit het vir my n statement gemaak.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-29