Leruschke Bredenkamp

Hoërskool Warmbad

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Rok is gemaak deur Mengouchi Haute Couture. Dis n UV pienk lycra rok met skuins plooie op die voorkant van die romp. Die korset top is van tulle gemaak en belyn met "pleading" oor die bors. Die mermaid romp het n hoë split aan die regterbeen, met n sleep agter en 3D afwerking om die soom meer uit te klop.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Vandat ek n klein dogtertjie is was ek gaande oor Barbie en het ek elke moontlike DVD van haar besit. Sy was dan ook die insperasie na hierdie droom rok van my. Dit het my soos n absolute prinses laat voel!!

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van my rok was die korset top en die UV pienk kleur

Datum van matriekafskeid?

2024-09-19

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media