Leoné Goosen

Hoër Volkskool Heidelberg

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek wou gaan vir ń sagte elegante en stylvolle voorkoms wat my persoonlikheid uitbeeld.
Ek het gevoel dat die ligte mint kleur van die rok my velkleur goed sou komplimenteer en my figuur mooi sou aanneem.
Dit was vir my belangrik om selfversekerd en gemaklik te voel in ń rok waarin ek my matriekafskeid aand kon geniet.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media