Lenize Fensham

Hoërskool Noordheuwel

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

As n klein dogtertjie het ek altyd gedroom oor die spesiale rok wat my sou laat lyk en voel soos een van die prinsesse waarvan ek altyd in sprokies gelees het. Die ontwerp van my rok was presies daarop gemik. Ek het die kleur, snit , hare en grimering gekies wat my in n moderne Cinderella sou omskakel het en my matriekafskeid soos n ware sprokies verhaal sou maak.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media