Lenisé Cloete

Hoërskool Bultfontein

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die rok is bo baie plain en onder besig, net soos my persoonlikheid (ek is n Plain Jane). Ek het n foto op pinterest gesien en ek het verlief geraak op die rok my ontwerper Tienie Boshoff het dit so bietjie verander en detail bygevoeg op die rok.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Bultfontein

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My geel matriekafskeid rok streel vreugde en elegansie uit. Die helder geel kleur simboliseer opwinding en nuwe beginne, terwyl die vloeiende stof om my liggaam vloei.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die rugdeel van my rok was my gunsteling omdat dit n pragtige kombinasie van elegansie uitstraal.Die rok se rug verhoog my selfvertroue.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-20

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media