Lenice Agenbag

Punt Hoërskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Dit is n lang swart satyn rok met n slit tot op my bobeen. Aan die bokant van my rok is daar fyn swart steuntjies want geblink het. By my middel was die rok gesny in n korset tipe styl wat half deurskynend was.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het nooit gedink dat ek n swart rok sal dra vir my matriekafskeid nie totdat ek die mooiste swart rok van my lewe gesien het. Ek het dadelik geweet dat hierdie rok perfek is vir my en ek het nie eers twee keer gedink oor die rok nie. Ek weet elke meisie wil mooi lyk en voel op die aand van hul matriekafskeid en dit is presies hoe ek gevoel het as ek myself in my rok gesien het. Ek het soveel komplimente gekry oor my rok en ek is glad nie spuit oor die keuse van my rok nie.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die fyn detail aan die bokant van die rok en die feit dat dit geblik het.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-19

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media