Leila Dafel

H/S Eldoraigne

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

As n danser het ek gekies om n Latynse dans styl rok te dra om die liefde en gevoel van tuis en gemak vir myself te bring. Die gesofistikeerde, vloeiende lyne beeld my persoonlikheid as n danser uit.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

H/S Eldoraigne

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek was nooit n rokkie meisie nie, maar die Latynse dans rok maak my tot gemak voel om myself tot die hoogste potensiaal uit te kan druk.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Absoluut alles, die oop rug wat my rugspiere af wys, die tossels wat my spiertonus van my bene komplenteer en die swarovski stene wat my persoonlikheid beskryf. Daar is nie een gedeelte wat ek sou verander nie, dis vir my perfek.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-20

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media