Leehein van Huffel

DF Malan

Tuisdorp

Brackenfell

Skool

DF Malan

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Bellisimore Dresses

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Niks

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Verskriklik baie,Al die stres agter dit ...,mamma en pappa Se moeite ,die op offering en liefde Om my spesiaal te laat voel..beteken die wereld Vir my

Hoogtepunt van die matriekafskeid

Om fotos Saam my mamma te Kon neem en hoe trots sy was . Dit was oor haar hele gesig geskryf

Planne vir na matriek

Verdere studies en Om aan te Hou rugby speel

Gunsteling woord in Afrikaans

Geloof

Datum van matriekafskeid

2025-10-01

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media