Lecia Long
Hoërskool Hoogenhout
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My rok is ń tule ballgown met baie lae sagte tule. Die deursigte bustier is borduur met kant blommetjies en swaroski kristalle. Die bustier was belyn om perfek op my klein lyfie te pas.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Die keuse vir blomme detail op my rok was geïnspireer deur die verskeie rokke met blomme detail in Christian Dior se Parys uitstalling.
Die keuse van my tule romp en ballgown snit was geinspireer deur "Look 38" van die "Spring 2023
Collection" aanloopbaan vertoning van Sherri Hill. Die V-nek ontwerp van my bustier en die verdwyning van die blomme na die romp was geïnspireer deur RIO |
Blue deur Enzoani Wedding Dresses.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My gunstelling deel van my matriekafskeidrok was die manier wat dit my laat voel het. Ek het gevoel soos ń prinses in ń sprokiesverhaal.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-20