Leane Van Aardt

Hoërskool Hansmoore

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is ‘n twee stuk (Bodysuit en Romp) Romp is gemaak van Zara Satyn en 12 meter materiaal Om die bodysuit af te rond het ek groot skrukies oor my skouers laat opsit

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het my oog al op die rok van 2021 af. Groen verteenwoordig nuwe begin, lewe, gesondheid, jeug en hoop

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die romp as ek draai met sy wye span en sy sleep wat hom net mooi afrond

Datum van matriekafskeid?

2024-09-20

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media