Leané Strydom

Hoërskool Dr EG Jansen

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het hierdie perfekte rokkie gekies omdat die tydlose snit my lyf so mooi beklemtoon het, die hele rokkie was van pragtige skitterende rooi sequins gemaak wat my heelaand so glansryk laat voel het. Die rokkie was 'n Morilee ontwerp wat ek by Leading Rose Boutique in Vereeniging gekoop het.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Dr EG Jansen

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het iets gesoek waarin ek gemaklik sou wees, maar ook stylvol en glansryk sal vertoon. Dit is tog die laaste amptelike geleentheid van my skool loopbaan. Ek wou nog altyd ñ rok gehad het wat my persoonlikheid sal komplimenteer, ek het ñ glinsterende rok gesoek wat die meeste sal uitstaan. Toe ek die rok sien, het ek geweet dis "Die Een"!

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die glinsterende rooi kleur wat skitter sowel as die spleet aan die voorkant, ek het lang atletiese bene die spleet het my bene en mooi skoene gekomplimenteer.

Datum van matriekafskeid?

2024-10-10

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media