Leané Otto

Hoerskool Gimnasium Paarl

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok was deur 'n trourok geinspereer, maar verander om dit uniek myne te maak. Selfgemaakte rugontwerp op die oop rug wat elegansie byvoeg en die voorkant met lae-snit sleutelgat "choker" neklyn gebalanseerde moderne "flair" met sofistikasie.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

20 September 2024

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou net 'n plein elegante rok hê waarin ek gemaklik kon voel en wat niemand anders het.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die hele rok. Dit was net die perfekte snit vir my lyf en het so gemaklik gevoel daarin.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-20

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media