Leané Nordje

Hoërskool Suid Natal

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok was was nie gemaak deur n beroemde ontwerper nie, maar hy alleen het in n klere winkel gehang net vir my. Ek en my ouers was 2 winkels in en in die 2de ene het ek dadelik my rok gesien en gesê dis ek, dis myne. Met my rooihare het die groen perfecto gepas en ek wou van die begin af n princes rok dra. Ek is ook Baie lief vir krale en dit was ook daar. My rok, voel ek pas my persoonlikheid, my hare, oë, liggaams bou, en my geaardheid.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Suid Natal

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie was Dat dit my laaste jaar van skool is, ek wou wys Dat n rooikop self vertroue ook het, om soos n feë prinses te voel en lyk. Van jongs word daar altyd anders na n rooikop gekyk en ons word op skool baie geterg en afgebreek. My ma het my geleer, wat self n rooikop is, om op te kyk, nie skaam te wees oor Wie ek is nie en om die lewe altyd in die oë te kyk, met my rok was presies wat ek wou bereik, om anders te wees en uit te staan vir die laaste keer in my skool tydperk van 12 jaar.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die kleur, die prinses styl en die "bling" alles was net genoeg. Die bo agterkant en voorkant.

Datum van matriekafskeid?

2024-06-14

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media