Leané Müller
Nico Malan Hoërskool



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
As ń jong dogtertjie het ek gedroom van my matriekafskeid rok.Ek weet al vir jare presies hoe ek wou hê my rok moes lyk.Ek het vir Gerhard Meiring Britz gaan sien en hy het dadelik my visie gedeel.Ek is so dankbaar dat ek die rok van my drome kon dra en het werlik soos n prinses gevoel.