Leané Coetzee
Hoërskool Pionier
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek wou n unieke rok hê, een wat uitstaan bo die res met n kleur wat my blou oë komplimenteer
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het nie geweet hoe ek my rok wil hê nie ek het nie n spesifieke styl gehad nie ek het op pintrest geloer en het my rok gesien en toe geweet dis wat ek wil hê
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My gunsteling deel is beslis die valle aan die onderkant en ek is mal oor die dun bandjies aan die een kant van my skouer
Datum van matriekafskeid?
2024-09-19