Leane Barnard

Eunice high school

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My droom rok. N skets van n rok wat ek 6 jaar tevore teen my spiëelkas geplak het, maar toe was dit net n swart en wit idea. N beeld in die 20ste eeu sonder kleur? So, watter kleur sal ek kies? Natuurlik moes ek dié kleur kies, emerald green. Net soos wat ek nog altyd geweet het hoe my rok moes lyk het ek ook geweet dat ek eendag alleen na my matriekafskeid sou opdaag en so het ek gedoen. 1,85 m lank en alleen af die red carpet soos die godin wat ek is. Al het ek n groen rok gedra was ek verseker nie n kersweesboom nie, ek het geen versiering gekort nie.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media