Leandri Snyman

Hoërskool duineveld

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Sagte, vloeiende lilac-materiaal en 'n gewaagde spleet het 'n asemrowende, rooitapytwaardige voorkoms geskep

Skool se matriekafskeid bygewoon?

9 April 2024

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

elke meisie het haar droom matriekafskeitrok, en ek het gedink ek het geweet wat myne was tot ek die rok aan gepas het.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

die sagte lilac-kleur van my rok

Datum van matriekafskeid?

2024-04-09

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media