Leandri smit

Hoerskool brackenfell

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is n unieke kleur. Dit was n bodysuit met fyn unieke detail wat vasgewerk was met die hand en n romp wat oor die bodysuit kon aan en af hak.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Uniek en pragtig maar tog gemaklik om in te beweeg

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die feit dat ek my romp kon afhak en my rok verander in n bodysuit waarin ek gemaklik is om in te beweeg.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-19

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media