Leandri Lourens

Hoërskool Sentraal

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het die rok al gekies van graad 8 af en toe my ma vir my se dat ek my droom rok kan gaan laat maak,was ek so opgewonde. My rok se kleur is baie uniek,en dit pas mooi by my koper kleur hare.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Sentraal

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie wat natuurlik Pinterest.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My rok is twee dele,die boonste deel kan ek altyd weer dra as ek sou wou.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-21

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media