Leandri Grimbeek

Hoërskool Pretoria Noord

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is gemaak deur Gerrit Pienaar, ek het ñ klasieke maar tog elegante styl gekies.
Stylvol maar net genoeg detail om by my persoonlikheid te pas. Stil, sprankelend en boeremeisie in my hart!

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media