Lea Seaman

Hoërskool Diamantveld

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Elegante wyn rooi satyn rok met ʼn sweetheart neckline. Korset bolyf met ʼn oop rug en ʼn ballgown onderkant. Om my figuur mooi te komplimenteer is die rok in 'n A-lyn styl.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Diamantveld

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Rooi is definitief een van my gunsteling kleure en pas my baie goed. Ek wou nog altyd 'n wyn rooi satyn rok gehaad het. Voor ek 'n rok begin laat maak het, het ek eers by Pebles in George gaan kyk. Toe ek die rok aangepas het, het ek geweet dit is die een, prisies die grootte, kleur en snit.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My oop rug sal definitief my gunsteling deel van my rok wees. Dit was nog altyd my droom om 'n matriekafskeid rok met ʼn mooi oop rug te hê.

Datum van matriekafskeid?

2024-04-10

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media