Lea Manikas

Midstream College

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is 'n poeierblou rok met 'n kant bustier, satyn vol flare romp deel met 'n slit! Die rug is oop met kant en 'n lang sleep.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Midstream College

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het deur Pinterest geblaai en 'n soortgelyke trourok gesien. Ek het dadelik geweet dat dit is wat ek wil hê. Ons het materiaal gaan koop en die kleur het my oog gevang en ek was verlief. My talentvolle ma het my rok ontwerp en gemaak. Al my drome het waar geword!

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die kleur van die rok was besonders. Ek was ook mal daaroor dat die rok vol flare en vloeiend was.

Datum van matriekafskeid?

2024-10-05

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media